LAERSKOOL DELMAS

100 JAAR OUD

25/01/1910 - 25/01/2010

 


Ons skool vandag ...
 
 
Ingang na die Loedolfsaal ...
 
 
Die Minister van onderwys, Angie Motshekga het die skool op Maandag 25 Januarie besoek en haar gelukwense aan die Hoof, Mnr Johan de Beer oorgedra.
Die Burgemeester Mnr Jack Rapatsa en Mnr Mlanga van die onderwys departement was ook teenwoordig.
   

Gelukwense volg op bladsy 2
Indien jy ook gelukwense aan die skool wil stuur, stuur 'n e-pos na info@delmasmall.co.za

Bladsy 2 ...
index bladsy | www.delmasmall.co.za