LAERSKOOL DELMAS

100 JAAR OUD

25/01/1910 - 25/01/2010

 


Bladsy 1 | 2 | volgende

 

Ter viering van Laerskool Delmas se 100 jarige bestaan bring die skool 'n pragtige Eeufees joernaal uit met 100 jaar se geskiedenis.

Daar word baie hard gewerk aan hierdie puik publikasie en is daar dan ook onlangs by die skool foto's geneem van al die kinders.

Wat hierdie foto's spesiaal maak is dat die kinders moes aantrek soos oupa en ouma van toeka se dae.

 
 
 
 
 
 
Die Eeufeesjoernaal se koste beloop R120 (self afhaal by skool) of R135 (Posgeld ingesluit).
Bestellings vir hierdie pragtige Eeufeesjoernaal kan nou geplaas word by Laerskool Delmas of per e-pos by info@delmasmall.co.za
 

Bladsy 1 | 2 | volgende
laerskool delmas index bladsy | www.delmasmall.co.za