LAERSKOOL DELMAS

 

 

Tydens die Streeks Atletiek byeenkoms te Witbank op Vrydag 26 Februarie het 4 leerlinge van Laerskool Delmas gekwalifiseer vir die Mpumalanga Provinsiale Atletiek byeenkoms wat op Saterdag 6 Maart op Secunda plaasvind.
 
Van links: Christiaan Oelofse - Gewigstoot seuns 0/13, Philip Nel - Gewigstoot seuns 0/11, Kamogelo Mabotja - Verspring dogters 0/13 & Rachel Wepener Gewigstoot & Spiesgooi dogters 0/12
 
Baie geluk aan hierdie atlete. Ons hou styf duim vas vir julle!
 
Atlete wat kwalifiseer tydens die MUSSA byeenkoms vorm deel van die Mpumalanga Span wat verder aan die Suid Afrikaanse Kampioenskappe sal deelneem.
 

 
laerskool delmas indeks bladsy | www.delmasmall.co.za