LAERSKOOL DELMAS |
|---|
| Tydens die Provinsiale Atletiek byeenkoms te Secunda op Saterdag 6 Maart het 3 leerlinge van Laerskool Delmas medaljes verower. |
|---|
![]() |
| Van links: Christiaan Oelofse - Gewigstoot seuns 0/13 - 3de Plek- brons medalje, Philip Nel - Gewigstoot seuns 0/11 - 3de plek - brons medalje, & Rachel Wepener Gewigstoot - 2de plek - silwer medalje & Spiesgooi dogters 0/12 - 1ste plek - goue medalje! |
| Rachel is dan nou ook lid van die Mpumalanga span wat gaan deelneem aan die SA kampioenskappe op 18-20 Maart in Oos Londen. Baie geluk Rachel jy is 'n ware Dellie! |
| Baie geluk aan al die atlete wat goed presteer het en dankie vir julle harde werk! |
| laerskool delmas indeks bladsy | www.delmasmall.co.za |