LAERSKOOL DELMAS 100 jaar Feesvieringe! |
|---|
Bladsy 3 van 3
![]() |
|---|
![]() |
| Mnr Johan de Beer 100% Dellie!!! Mooi so Mnr, ons is baie trots op jou. |
| Baie geluk ook aan Kobus Human wat die meeste Raai briewe ingegee het ... 'n volle 17!! Hy wen 'n ToysRus koopbewys! |
| Jaco Oosterhuis se naam is getrek uit 90 kinders (wat vertroue in Mnr de Beer gehad het) se kaartjies wat reggeraai het dat Mnr Johan de Beer die misterieuse springer was. Hy wen 'n heerlike eetbewys! |
![]() |
| Dankie Juffrou Debbie vir jou puik reëlings! |
![]() |
| Van Links: Graham Field, Mike Rumble, Johan de Beer (Skoolhoof) en Johan Mulder |
| Baie dankie aan: |
| www.skydiverustenburg.co.za |
| Bladsy 1 | 2 | 3 | |
| laerskool delmas indeks bladsy | www.delmasmall.co.za |