LAERSKOOL DELMAS |
|---|
bladsy 1 van 4
Bladsy 1 | 2 | 3 | 4 | volgende
Die afgelope paasvakansie het Laerskool Delmas se 0/8 en 0/9 rugby seuntjies deelgeneem aan 'n rugby toernooi te Hoedspruit. Die 0/8 span het uit 6 wedstryde 1 met 'n punt verloor, 1 gelykop gespeel en die res gewen. Voorwaar iets om op trots te wees. Die 0/9 span het 2 wedstryde gewen. Hulle het teen Duiwelskloof, Phalaborwa, Tzaneen en Hoedspruit gespeel. |
|---|
![]() |
![]() |
![]() |
| laerskool delmas indeks bladsy | www.delmasmall.co.za |