|
Sport - Atletiek2012
Huissport - 20 Januarie 2012 ... (Foto's) Atletiek te Secunda (Laerskool Goedehoop) 28/01/2012 ... (Foto's) Atletiek Tuis - 01/02/2012 ... (Foto's)
Baie geluk aan Dewan Deysel en Hubert Pieterse wat pragtig presteer het tydens die afgelope Nasionale Kampioenskappe in Durban. Albei Seuns het onder die Top10 in hulle onderskeie items geëindig! Ons is voorwaar trots op julle!
Streek Atlete wat deelgeneem het by Laerskool Kragbron op 3 Maart 2012
Foto verskaf deur Streeknuus ... |
|---|---|
maintained by Private View Marketing |
|