Sport - Rugby

2012

 

 

Die eerste RMS reeks wedstryde het op 13 Maart te Laerskool Bakenkop afgeskop.
 
0/9 Verloor 32-7
0/10 Verloor 22-7
0/11 Wen 31-0
2de span Verloor 12-0
1ste span Verloor 19-0

 

Dellies maak skoonskip en wen al die rugby wedstryde @ Laerskool Warmbad op 21 Maar 2012! Mooi so julle mannetjies ...

0/9 Wen 33-10
0/10 Wen 31-7
0/11 Wen 24-12
1ste span Wen 12-5

 


|Hoofblad | Kwartaal Program | Kultuur | Sport | Landsdiens | Kennisgewing BordFJ Huyser Koshuis |  Verslag van Hoof |

 
maintained by Private View Marketing